Welkom

 
     
 

Ons is gelee langs die Vaal Rivier Wes van Vanderbijl Park net een uur se ry vanaf Johannesburg. Kamp tariewe sluit in Tent en Karevaan asook Rondavels en Hout Huisies. Diep water hengel oor n 200m bree rivier sorg vir baie genot.

 

 

                

 

Spanbou, Verjaarsdag Partytjies en nog vele meer word ook hier aangebied. Kom gerus deur en geniet goeie ontspanning.

 

Tel: 016 987 7055

Email: vanbovisvangoord@gmail.com

 

Designed by Charl Langhout