Padkaart en Aanwysings

 

  PAD NA “VAN BO” VANAF GAUTENG:

 

  1)      Neem die Johannesburg – Bloemfontein N1 (Hoofweg)

  2)      Verby die Grassmere Plaza Tolhek

  3)      Moet nie links draai by die vurk in die pad nie, hou regs.

  4)      Volg die pad na Bloemfontein

  5)      Alle pad tekens het n nommer bo links hou dit asb. dop

  6)      Hou reguit en kyk uit vir die pad teken met die nommer 9 of R53 Vanderbijl en

           Potchefstroom (Plus\Minus 36.6km vanaf die Grassmere Plaza)

  7)      Neem die afrit en by die Stop draai regs na Potchefstroom

  8)      Volg die pad en draai links by “Lindequesdrif” (Plus\Minus 12.8 km)

  9)      Daar is ook n kennisgewing bord “Van Bo”

  10)    By die 2de plaaswinkel is daar n verdere kennisgewing bord “Van Bo” draai daar links

          (Plus\Minus 3.9km)

  11)    Ry reg uit tot jy die “Van Bo” kennisgewing bord aan die linker kant kry (Plus\Minus 1.8km)

 

  PAD NA “VAN BO” VANAF VAN DER BIJL PARK:

 

  1)      Ry in die rigting van Parys

  2)      Net buite Van der Bijl Park vat die Potchefstroom (R53) pad en draai regs

  3)      Hou aan tot bo oor die Hoofweg wat vanaf Johannesburg na Bloemfontein ry

  4)      Volg dan die stappe vanaf 8-13 hierbo

 

 

  PADKAART:

 (druk op die prentjie

  on te vergroot)

Druk om te vergroot

  Tel:  (016) 987-7055 (h)

          (083) 555-9022 (c)

        

 

 

 

Designed by Charl Langhout