Tariewe

 
 

Rondawels - R390 per nag* (4 Mense)

Houthuisies - R470 per nag* (4 Mense met

                      Waterfront)

Huisies - R540 per nag* (6 Mense met

              Waterfront - No.7)

            - R640 per nag* (6 Mense - No.12),

              2x slaapkamers met toilet en stort

Vrydag 18:00 tot Sondag 18:00 (Behalwe siesoentye 10h00)

 

Rondawel/Houthuis bestaan uit

Elektriese Lig

Elektriese Stoof En oond (2 Plate)

1 Yskas

1 Tafel met 4 Stoele

1 Dubbelbed

2 Enkle beddens

Private Braai area met stoele en tafel

 

Karavane - R340 per nag*, met kragpunt

Kampeer Tente - R310 per nag*

4 persone met kragpunt, slegs 2 Vistokke

 

Dag besoekers

R140 per persoon per dag* (Een voertuig) daarna R50 per addisionele voertuig

 

Die Oord word ook uit verhuur vir Spanbou ens.

Navraag by Kantoor of Tel: 016 987 7055

 

Alle verblyf is Selfversorgend. Bring asb. u eie komberse en eetgery. Die Oord beskik oor genoeg braai plekke as ook n winkel op die perseel.

 

Tel: (016) 987-7055 (h)

       (083) 555-9022 (c)

Fax: 086 604 8377

 
 

*Pryse mag verander sonder kennisgewing, kontak asb. VanBo om te bevestig

 
 

Designed by Charl Langhout